page-header-img

2 Slaapkamer woonstel

  • 13 Beach blvd Diaz
  • For Sale
  • R2,595,000
  • APARTMENTS
  • Overview

  • 1316
  • Property ID
  • 2
  • Bedrooms
  • 2
  • Bathrooms
  • 1
  • Garage
  • 108
  • m2
  • Description

    Die ekstra groot balkon met stapdeure wat heeltemal oopmaak na die vars see lug en pragtige uitsig, voeg ‘n hele nuwe dimensie by hierdie woonstel. In hierdie ruimte kan jy ontspan, eet, onthaal,  speel en steeds plek hê vir ‘n ekstra bed of twee vir gaste.

     

    Die leefarea is oopplan na die kombuis. Beide die leefarea en die hoofslaapkamer kan die balkon betree deur skuifdeure.

    Hierdie veilige blok is gerieflik geleë naby die winkels, restaurante, gimnasium, skoonheidsalons, waterglipbane en die strand.

    Parkeer jou motor in die veilige ondergrondse parkering en geniet ‘n sorgelose verblyf in een van die gewildste seevakansie-bestemmings terwyl jy oral loop.”

    Address

    Address:
    13 Beach blvd Diaz
    Postal Code:
    6500
    State:
    Garden Route
    Country:
    South Africa

    Details

    Updated on October 27, 2023 07:49 AM
    Property ID:
    1316
    Price:
    R2,595,000
    Property Type:
    APARTMENTS
    Property Status:
    For Sale
    Property Size:
    108
    Bedrooms:
    2
    Bathrooms:
    2
    Garage:
    1

    Contact Information

    Enquire About This Property